15kg + club...

Dag  manne , ekt die naweek weer vir n paar snorbekke gaan gooi en kon darem so tussen die dop deur  4 babers van oor die 10kg vang waarvan 2 groter as 15kg was. Die een was 15.5kg.
 

Attachments

  • 20160321_103733.jpg
    20160321_103733.jpg
    55.1 KB · Views: 463
Dag  manne , ekt die naweek weer vir n paar snorbekke gaan gooi en kon darem so tussen die dop deur  4 babers van oor die 10kg vang waarvan 2 groter as 15kg was. Die een was 15.5kg.
 

Attachments

  • 20160321_103733.jpg
    20160321_103733.jpg
    55.1 KB · Views: 463

Gone.fishing4

New member
WELL achieved my Personnel Best and a once in a lifetime Big Cat.
The Scale maxed out on 25kg and pulled way passted the 25kg mark, we suspect it was in the 30kg range, Ronel Van Zyl Christo Badenhorst Louise Badenhorst were there with me and thanks to them for the wonderful trip down in Kakamas where we had the opportunity to go big or go home on the Big Cats. in the Orange River this was on Private Property Blouputs area.
 

Attachments

  • 30kg+ Orange River a.jpg
    30kg+ Orange River a.jpg
    71.9 KB · Views: 355

Gone.fishing4

New member
Another Picture of the Big Cat I used a Muddy 1/2 for Bait head side removed the gill cover and all the scales from the bait kept the inside and also sliced the bait on the sides adding the Spray of Blood will have to take a picture of the Blood its from Big Cat Africa if I recall.
 

Attachments

  • 30kg+ Orange River.jpg
    30kg+ Orange River.jpg
    102.2 KB · Views: 354

HeinrichVL

New member
Het die papa-beer gevang naby "Ciljee" by die vaaldam.
het net n lip grip skaal gehad wat net tot 23 kon weeg, maar soos ek die vis opgetel het het ons hom ge-juge en hy was beslis (ongelukkig) nie 24 nie.Needless to say, ek het n skaal gaan koop die volgende week wat hulle nou kan weeg.

Aas was n klein karp koppie (so 1 kg karp gewees), gewoonlik vat ek 1-2 kg karpe (geskil / geslag en verwoes, sonder skubbe en kiewe) uit diepwater toe om te probeer vir die groot outjie, en het al 100de gevang tussen 10-18_kg, maar kon net nie oor die 20 kom nie. sal n foto post dan sal julle my glo van dat ek se baie tussen 10-18.

Die dag het ons het op die laaste oomblik besluit om te gaan visvang en het baie laat en in die donker daar aan gekom.

Na n rukkie se karp vang, het ek besluit dat dit te koud is en ek eerder gaan wegkruip vir die koue in die Van en dus eerder die stokke (6ft meduim action pap stokkies met night hawks op ::gas: ) gaan gebruik om babers te vang.

Ek het in die donker in ge-cast kon nie verder as 40-50 meter gewees het nie. water diepte dus so 1-2 meter maksumum.

Was n epic fight!!! daar is regtig geen stop aan daai groote visse nie, en as dit nie by die vaaldam was nie, sou ek hom verloor het, want daar is geen haak plekke naby daar nie, net baie van niks vir baie ver ;)

Dit was n baie lekker adrinilin rush, en eers n rukkie na die tyd besef dat my kakebeen seer is van hoe ek koud gekry het en gebyt het op my tande van either adrinilin rush en die enamel van my tande af gevries het.

Dit was regtig n seen om hom te kon vang. min manne kan se dat hulle so n ou bul gevang het op n nighthawk, en seer vingers gehad het as bewyse.

Wat ek wel vir die ander manne (die klub waar ek was waar ons nog net probeer het om oor 20 kg's te kom) kan se is dat daar wel so iets bestaan soos n nie sterk genoeg visstok nie. ek het altyd gese dit is bog, maar nou is ek die eerste om te se dan jou gereedskap moet groot genoeg wees.

Weet enige iemand of daar al outjies bo 25 uit die vaaldam uit gekom het? want waarheen gaan ek nou om n 25_kg te gaan teiken?

PS, hy swem weer daar iewers sodat ek hom weer kan probeer vang, soos enige baber oor 10_kg behoort hanteer te word.
 

Attachments

  • IMG_4530.JPG
    IMG_4530.JPG
    48 KB · Views: 247
Dagse manne! Ek het weer so 2 naweeke trug by die rivier n draai loop maak! Ek was vasbeslote om my PB te verbeter en het gehoop om die 20kg merk verby te steek! Het gou n paar kurpers gevang en die baber lyne gegooi met heel kurper koppe.
Op die ou end kon ek my pb verbeter. Al is dit nou net met 300g..
Daar het 5 babers oor die 10 kg uit gekom..
 

Attachments

  • 20160415_210145.jpg
    20160415_210145.jpg
    23.1 KB · Views: 229
Top