15kg + club...

Alex123

Member
Hel, dit is great.

Let op hoe groot en breed die koppe is invergelyking met die res van lyf. Is dit 'n indikasie dat hulle hoofsaaklik op lewendige vis jag maak...? Ek neem aan dat die babers se "tande" groter en skerper sal wees as die in die Vaaldam agv hulle dieet..?

Wat dink julle manne..?

(ni(ce(fish)(
 

EugeneC

Sealiner
Awesome fish there Armand, congrats.

@IWyk, that photo of your son is awesome, I can't wait to take my son fishing when he's old enough.

@Roland, I know this is a catfish thread, but I have to comment one more time on that beautiful yellow, not only is it a really awesome photo, but a really cool story too! Congrats on that one, hopefully I'll get around to doing an Orange River trip in the near future and get a yellow myself.
 

IWyk

Sealiner
EugeneC, thanks yes it is a privilege to be able to share this passion with your family. This was 01H00 in the morning and he is in his jammies!

This season we will definitely be targeting some big cats again.

Armand, pragtige vis baie geluk.

Alex123, die baber is eerstens n roofvis en dan tweedens n aasvis, hulle maak jag op lewende vis en ander organismes en dan sal hulle ook aas vreet.

Ek dink die groot bree kop babers wat gewoonlik korter is(en meer weeg) vroulik is en die langer dunner kop babers manlik is. Dit is maar net wat ek dink.

Hulle is baie aktiewe roofvis en dit is ook hoekom hulle met kunsaas so geredelik gevang kan word.
 
Alex123 wrote:
Hel, dit is great.

Let op hoe groot en breed die koppe is invergelyking met die res van lyf. Is dit 'n indikasie dat hulle hoofsaaklik op lewendige vis jag maak...? Ek neem aan dat die babers se "tande" groter en skerper sal wees as die in die Vaaldam agv hulle dieet..?

Wat dink julle manne..?

(ni(ce(fish)(
Jong ja, ek het nou nog nie van julle babers gevang nie so ek kan nie rerig vergelyk nie, maar laat sy kop breed en tande skerp is kan ek van getuig! As hy jou byt voel dit soos n vice grip!
 

Attachments

  • SAM_1396.JPG
    SAM_1396.JPG
    59.4 KB · Views: 498

Alex123

Member
Armand, dit word hanskoene genoem.... ons "sagte ouens" hier in Gauteng gebruik dit met groot sukses...lol

Iwyk, dankie vir die verduideliking dit maak sin. Ek dink tog hulle dieet en omgewing het 'n invloed op hulle bou. Ek kyk maar net na van die fotos wat die manne post. Die babers in die Vaal sisteem (bv.vanaf Grootdraai dam tot voor Bloemhof dam) se koppe is nie so breed soos die in die Oranje/Vaal sisteem onderkant Bloemhof en dan natuurlik in die Noord-Kaap nie. Ek dink die rede is omdat die babers in die Oranje/Vaal sisteem (Bloemhof en Noord-Kaap) meer jag maak op lewendige aas (karp en gras karp) aangesien daar groot getalle daarvan beskikbaar is..?

Dalk kan van die ander baber-kenners ook hulle opinies ook gee..?

:fishn
 

Ant86

Sealiner
Wow some awesome catches since I last viewed this thread.Love how pronounced those Orange River cat's heads are! Hopefully I can add a pic or two in the next month :wfish
 
Nog enetjie uit die oranje. Skaal hhet gese 12kg... maar vir my swaarder gevoel
 

Attachments

  • 10661823_10203807323356176_2869715907788991275_o.jpg
    10661823_10203807323356176_2869715907788991275_o.jpg
    55.1 KB · Views: 386

TimJan

Sealiner
Armand of dit is n BAIE goeie foto of jy moet daardie skaal verbrand en vinnig.

Dit is verseker grooter as 12kg.
 

lwwessels

New member
Het die outjie van 25kg die vakansie in die Oranjerivier naby Noordoewer gevang!
 

Attachments

  • IMG_20151008_122359.jpg
    IMG_20151008_122359.jpg
    44.4 KB · Views: 323
Ek gebruik maar altyd as ek kan moddervis koppe. Het al n heel duif ook gebruik.

Ek dink ook daar vas n voud met die skaal.

Hier is een wat ek op die selfde dag as die 2 grootes gevang het en met die  selde skaal geweeg het .

Die vis het 12.3kg geweeg en hy lyk klyner as die een wat met die skaal geweeg was wat onder verdenking was......
 

Attachments

  • SAM_1355.JPG
    SAM_1355.JPG
    73 KB · Views: 298

deisel

Sealiner
What happened to this fish? Keep net or natural? Sorry I'm referring to the barbel 3 posts up with the white marks all over it
 
Top