Is there a big difference between the Bluefish ZERO 14.6ft (3-5oz) and the new Evo Infinity #4 (also 14.6ft) (3-5oz)

Tappit

Member
Mirrag almal
Hoop julle is almal met verlof en vis dat die biesies bewe. Die kabeljou is nou so volop, dit word sommer as vars vis aas gebruik.

Wie het dalk hierdie 2 stokke? of het het altwee al gegooi. (gebruik die 8000 en 10000 saragosas op die staduim)

1) Is there a big difference between the Bluefish ZERO 14.6ft 3-5oz and the new Evo Infinity 14.6ft #4 (3-5oz) (except the price and color)

Ek het die EVO Infinity #5.

lekker vakansie hou en ry veilig.
 
Top