Homestead dam Benoni

jacque1983

New member
Hello daar

Ek het laas jaar daar gevang en ek moet eerlik wees dit is n baie moeilike dam.caramel werk die eendag en dan garlic die volgende. Tigernuts is altyd n wenner daar maar dan moet jy 150 plus gaan. Dit is n aand dam en veiligheid in die aand daar is altyd n problem daar.

Spesie hengel daar is altyd wag game maar die dam sorg vir betaling as jy geduld toon. Jy kyk na karpe daar wat 8kg + is:ifishin
 
Top