Beach cart

WesIsBes

New member
I've been working on this cart for years. Its been a work in progress so to speak. Its finally exactly how I want it. Maby when I'm older I'll add a motor, but Im only 45 and can still walk that 10km plaat like when I was 25.

Die hele kar weeg 25kg en met daardie wiele stoot hy soos 'n droom. Het dit op springgety in die sagste sand gestoot en hy trap skaars 'n spoor! dit het my 'n paar lappe gekos, maar ek het nie geld vir 4x4 en ek mag in elkgeval nie op die strand ry nie.
 

Attachments

  • 4.  Dream come true.jpg
    4. Dream come true.jpg
    27.4 KB · Views: 593

WesIsBes

New member
Ja ek doen. Daar is ook 'n strap waarmee ek dit soms sleep maar vind dat dit makliker stuur in die dik sand.
 

Attachments

  • IMG-20151229-WA0007.jpeg
    IMG-20151229-WA0007.jpeg
    22.3 KB · Views: 553

AlecJ

New member
WoW! that is brilliant!

Ek het vir my 'n container macgyver ding gebou om op my rug te dra! waar kry jy die wiele? ek sal graag wiele aan my boks wil sit vir ver stap!

Of dalk net jou een copy?!((goodp__seal1_::tight:
 

WesIsBes

New member
Die plek is in Brackenfell. Die wiele is nie goedkoop nie, maar ek voel dis die beste geld wat ek al ooit uitgegee het. Daai wiele maak al die verskil.
www.beachwheelssouthafrica.com/
 

Attachments

  • 6.  Dream come true.jpg
    6. Dream come true.jpg
    31 KB · Views: 549
Top