Annual Prize giving 11 September 2016

kaspaas

Sealiner
Eben (Swiveltjie) ontvang namens JP Krause (afwesig) die Maand toekenning vir Oktober 2015.
 

Attachments

  • IMG_0384.JPG
    IMG_0384.JPG
    46.2 KB · Views: 61

kaspaas

Sealiner
Ons Voorsitter ontvang die toekenning as Maandwenner vir Januarie 2016.
 

Attachments

  • IMG_0385.JPG
    IMG_0385.JPG
    45.5 KB · Views: 61

kaspaas

Sealiner
Herman ontvang sy kontantprys vir sy prestasies gedurende die Maandelikse kompetisies.
 

Attachments

  • IMG_0387.JPG
    IMG_0387.JPG
    45.6 KB · Views: 60

kaspaas

Sealiner
Paul Marais (Choppertjie) sit erens in die Verre-Ooste. Hoop sy koevertjie met prysgelde is nog hier wanneer hy uiteindelik na RSA terug keer!
 

Attachments

  • IMG_0389.JPG
    IMG_0389.JPG
    20 KB · Views: 60

kaspaas

Sealiner
Die laaste lid wat 'n koevert met kontant ontvang is Eben aka Swiveltjie.
 

Attachments

  • IMG_0391.JPG
    IMG_0391.JPG
    38.9 KB · Views: 60

kaspaas

Sealiner
Eerste van twee toekennings wat vir nuwe Klub Rekords gedoen word, gaan aan Eben Gous (Swiveltjie) vir sy Wildeperd van 44cm (Vrygelaat) wat hy in Augustus 2015 in die Strand gevang het.
 

Attachments

  • IMG_0392.JPG
    IMG_0392.JPG
    39.6 KB · Views: 60

kaspaas

Sealiner
Rean Rademeyer (Stinkmossel) ontvang sy sertifikaat vir sy nuwe Klub rekord vir sy Strepie van 37cm. Hy het dit in Langebaan gevang maar nie vrygelaat nie
 

Attachments

  • IMG_0393.JPG
    IMG_0393.JPG
    39.6 KB · Views: 59

kaspaas

Sealiner
Rean ontvang sommer twee toekennings vir sy twee grootste vangste buite die Klub se area. Dit is vir 'n Yellow Belly (37cm) en Rooi Roman (35cm)
 

Attachments

  • IMG_0394.JPG
    IMG_0394.JPG
    36.1 KB · Views: 59

kaspaas

Sealiner
Joubert neem ontvangs van sy broer Christo Hugo (Power Swivel) se toekenning vir 'n Jan Bruin (39cm) wat ook 'n grootste vangs buite die Klub grense verteenwoordig.
 

Attachments

  • IMG_0395.JPG
    IMG_0395.JPG
    46.1 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
Toe gaan ons oor na die oorhandiging van wisseltrofees vir Grootste Vangste per Spesie vir die afgelope jaar.

Eerste toekenning vir Grootste Kolstert (38cm) vir 2015-16 word gedeel deur Joubert Hugo (Visvraat) en Herman Wiid (Seawiid)
 

Attachments

  • IMG_0396.JPG
    IMG_0396.JPG
    45.9 KB · Views: 55

kaspaas

Sealiner
Die wisseltrofee vir die grootste Galjoen (48cm) vir 2015-16 het aan Rean Rademeyer (Stinkmossel) gegaan.
 

Attachments

  • IMG_0397.JPG
    IMG_0397.JPG
    37 KB · Views: 54

kaspaas

Sealiner
Faheem ontvang die wisseltrofee vir die grootste Hottentot vir sy Pens-en-derms van 57cm.
 

Attachments

  • IMG_0398.JPG
    IMG_0398.JPG
    38.3 KB · Views: 53

kaspaas

Sealiner
Rean ontvang ook die wisseltrofee vir die grootste Steenbras (74cm) vir 2015-16
 

Attachments

  • IMG_0399.JPG
    IMG_0399.JPG
    40.2 KB · Views: 53

kaspaas

Sealiner
Rean is egter nog nie klaar nie. Hy wen ook die wisseltrofee vir die grootste Kabeljou (104cm) vir die jaar...
 

Attachments

  • IMG_0400.JPG
    IMG_0400.JPG
    38.2 KB · Views: 51

kaspaas

Sealiner
Die voorlaaste wisseltrofee vir Grootste vangste per Spesie gaan aan Eben Gous vir sy Belman.
 

Attachments

  • IMG_0402.JPG
    IMG_0402.JPG
    41.3 KB · Views: 51

kaspaas

Sealiner
Joubert ontvang namens sy broer Christo Hugo die wisseltrofee vir die grootste Jan Bruin gevang in 2015-16.
 

Attachments

  • IMG_0403.JPG
    IMG_0403.JPG
    50.1 KB · Views: 51
Top