Vaaldam akkomodasie

stassja

New member
Hi !
Kan iemand tog help asb ?
Ons is opsoek na kampeer plekkies by die vaaldam met die nodigste geriewe nie 1km ver van die kampeer terrein af nie, tent en rondawel tipe akkomodasie

ek self is besig met 'n updates lys van wie is waar en wat op die terreine is(en hoe ver) ek verwag nou nie 5 sterby tent areas maar darm nou aanvaarbaar vir ons as skoner geslag ?
 
Top