Mosselbaai waypoints

Kierie 26

New member
More Manne.
Skryf maar in afrikaans my engels nie so goed. Het n sodwana 16ft cat gekoop hoop nie ek het vir my n pot stront gekoop nie. Hoor die manne skryf nie te goed van die boot nie. Wil bietjie mosselbaai toe gaan sal dit waardeur as iemand sy visvang plekke wil deel. Dankie Nico
 
G

Guest

Guest
al die 16ft is maar dieselfde, vrug af drywers, en nat, nie gebou v rowwe see nie, vang maar net op kalm dae. Anders lekker boot, baie geluk, hoop jy vang baie vis.
 
Top