Mosselbaai and then Gordon's bay area

emilesmit

New member
:::S

Myself and Stephan is going to Mosselbaai (21-26Des) and then the Gordon's bay area (27des -3jan), I Have been fishing on and off for edds, but this will be my first trip for the sharkies...Cant wait ::S

Stephan has a pretty good record with them so cant wait to learn more and enjoy the fishing...

Anyone who wants to meet up for some fishing and enjoy some time close to the water is welcome.

Any advise on spots in the areas and some tricks are also welcome hehe

And thank you for the great advise on the site, love reading all the posts
 

Hanswors1024

New member
Dagse menere,

 

Ek vang al op Kleinbrak my hele lewe lank elke Desember sonder te veel sukses.  Kan ek julle dalk join die vakansie vir 'n gooi of 2?  Ek is van die 27ste tot die 5de daar.
 

Hanswors1024

New member
Bly op kleinbrak in Olckers st.  so 400m van die swemplek af.  Ja ons moet beslis by mekaar uitkom.  Het ook met Stapies gereel om bymekaar te kom.  Waar bly julle daai tyd?
 

Stapies

Sealiner
Ek is dan daar, tensy 'n plek soos die transkei of mazeppa te hard aan die roep is... Maar so ver is ek tuis en JVW ons moet def 'n hengel en braai sessie saam doen...

:::S
 

JVW

Senior Member
Ek laaik,Andre en Stapies,sekerlik.Ek bly in Fraai Uitsig,net om die draai.Sal graag 'n Kraker wil vang en Kobbie.Vang maar altyd Elf in die aand op Klein en rots visse by die klippe.Willie(Katot) is ook daar Desember.Stapies,jy moet ons nog jou secret spots gaan wys.'n Braai klink lekker,en 'n paar deurnag sessies.Ek wil Beneke en Dana ook probeer.

Hoop ons kan iets reel.

Miskien maak Bevid ook 'n draai.
 

emilesmit

New member
Klink my daar is 'n paar manne... moet def ietsie reel!! Meskien moet ons nader aan die tyd net mekaaar se selfoon nomers deel om in kontak te bly...

:wfish
 
Oom Jannie moenie saam James visvang nie hyt niks meer Shimano's oor nie... Sien julle nooi net julle self so ek sal maar op my eie plekkies gan visvang. Die kranse is mos my speelplek...

 
 
Top