Fishfinder???

Mario Perdeby

New member
manne eks in die mark vir n fishfinder, nie seker wat om te kry nie.
basic gps functions en n nice view van die bodem sal n bonus wees.

ek wil so in die omgewing van R1500-R3000 spandeer.
Dit sal vir karp hengel wees

Julle insette sal wardeer word
 

necrovis

New member
Garmin Striker 4 and if you can, go for the 4DV.

Amazing fishfinders for their price. The 4DV will give you that extra little with 3D imaging of what your structure looks like.
 
Top