Harties

Grant Marcus

New member
Kan enige iemand my se hoe lyk die water by Oberon en Meerhof van die hiasinte en gras
Hoe was die Hengel daar die laaste tyd

Cheers
Grant
 

Bonehead

New member
Hi Grant

Ek was nou twee keer by Meerhof in die afgelope twee weke en dis pragtig. Ek het die hele dag met een strop gehengel en nooit vasgehaak nie. Die oewer word heeldag skoongemaak en daar is net nou en dan hiasinte wat inwaai. Oorkant by Oberon lyk dit sleg, baie hiasinte.

Ek moet byse ek is nuut in hengel en weet maar min maar leer al wat ek kan. Ek het met verskilende floaties en mieliebom gehengel. Darr is duisende klein carp van so 1 tot twee kg. Ek het gehengel op so 50 - 60m met rietvlei strop.

Daar het wel carpe van 6kg tot8kg en een van 10kg daar uitgekom. Die hengelaars het lyne ingevat met aasboot.

Ek gooi als terug neem net foto. Ek het net Kleintjies gevang.

Ek woon so 8km vanaf Meerhof en sal gereeld daar hengel.

Groete

Brian.
 

shuraj

Sealiner
@ Bonehead

:welcomesea:

 

@ Waldok

I was at Derust in the beginning Of jan and the fishing was good.

Got  alot of carp between 1 and 2.5kg

 
 

Bonehead

New member
Dankie @Ayoba

Baie geleer deur jou verwysing.

Ek beplan om more of vrydag weer by Meerhof n lyn te gooi.

Sal post hoe dit gegaan het

^^..

Groete
 

Kalis

New member
Hi Brian,

I would like to take my family for a weekend to meerhof. Is it safe to camp there?

Do you know of any crime overnight that takes place?

Thanks and cheers,

Nigel

 

 

 
 

Bonehead

New member
Hi Nigel

Personally i would NOT camp over night at Meerhof.

Unconfirmed reports say that there have been roberies at Meerhof. I say unconfirmed as i heard this but cant confirm it myself. Apparently what happens is that the water is crossed from Eagle Waters and rods and equipment are stolen as well as tents being slit and goods stolen.

I dont want to give the place a bad name as i enjooy fishing there myself. At the same time i want to say that i have enjoyed fishing at Schoemansville Oewer. The day and camping rates are far less. NO crime has been reported at this venue of late.

Regards

Brian
 
Top