Kwena Dam

Gerrie7407

New member
Good day everyone, I am looking for bate specs for Kwena Dam, wat type of fish is there, what is the latest flavours and baits. thank you

Hallo Almal, Eks opsoek na tips vir aas en geure vir Kwena Dam naby Lydenburg, watse Dam is dit, watse vis kan gevang word. dankie

nie seker watter naam is die nuutste: Braam Raubenheimer fo Kwena Dam

 
 

Tsunami

New member
Hi
Bass,baber,karp en kurper. Ek toets maar naweke my diepsee boot daar en vang so bietjie bass saam die kinders.
Sal bietjie vir jou meer inligting deurgee.
 
Top