Peanut oil

Wernerbloem

New member
Soek bietjie  raad ek het peanut olie en will weet kan ek dit gebruik as bomdip, sal ook wil hoor of julle manne dalk 'n resep kan aanveel om  n dip te maak.
 

Bosaap

New member
Vat 100ml peanut olie en gooi in 'n bottel. Kry enige 1 van die volgende kruie gooi in bottel saam met die olie so 2 eet lepels vol:

mint, rosemarie, tiemie, knoffel, chillie, mixed herbs, Origanum,Ginger,Italian herb, Paprika, Naailtjies , kaneel stokkies of Nutmeg.

En as jy groen bloekom boom pitte kan kry kan jy van dit ook in die olie gooi, Jy kry  olie wat soos bloekom boom ryk maar wat nie so sterk is soos die bloekom geersel nie.

Laat vir 'n maand of 2 of langer staan en gooi deur vyn sif. As dit volgens jou nie sterk genoeg is nie doen dit weer maar met die olie wat jy reeds al gebruik het.

As jy 'n paar verskilinde ge geerde botteltjies olie het kan jy van die olie begin meng met mekaar ook.

Ons gebruik dit vir al as dit baie warm is in die dag.
 
Top