die fx wat ek het is n dip,gelerig van kleur,redelik dikkerig,werk soos n bom!!!:first:first dit moet dalk n mengsel wees van dips wat die kleur verander het. ek die naweek weer erfnisdam toe,EK SOEK DAAAARDIE GROOOOOT EEN SE PAAAAAA!!!
HOU DUIM VAS JULLE!