Ek het in die week bietjie na die dam gaan kyk en met n persoon gepraat wat daar vis gevang het en daar woon en groot geword het.
Hy het vir my gese dat hy al daar karp gevang het wat hy nie kon uit kry nie!!
Die dam is ouer as 20 jaar en het geweldig baie riette om en in hom!
Gewonder of enige iemand enige inligting het oor die dam se vis??