marcosnyders
New member
Goeie Dag aan ALMAL! I'm going to do this partly in Afrikaans and partly in English..hope its ok..
Baie dankie aan lamal van julle..., Spyker, Simen, Trophy, ens,ens,ens vir al die mooi inligting wat julle vir ons hier uiteen gesit het..Dit is hierdie soort inligting wat dit vir ouens soos myself en nog baie ander Suid Afrikaners wat die wereld vol bly (en lekker homesick is).., maar graag een of twee keer per jaar in Henties gaan vakansie hou, dit die moeite werd maak...
Nou ja, hier volg my storie.. My naam is Marco Snyders en ek bly en werk in Engeland nou al vir die laaste 10 jaar of so.., maar soos ek se, as dit somer vakansie is en ek en my gesin gaan kuier in Suid Afrika, dan klim ek en my swaer (die Tromp'e van daai wereld..) op n vliegtuig of in n bakkie en ons kom Henties toe...Ons geniet dit vreeslik en elke keer leer ek iets nuuts en deel dit ook graag weer met ander mense wat Henties toe gaan..
Ek wil bitter graag al hierdie kennisse en dinge saamvat (partykeer goeie stories ook!) en dit op my website sit. Ek het gedink dat as ek al hierdie tegnieke, stories en 'geheime' op een plek kan sit dan kan meer ouens soos ek en ons manne wat ver sit maar tog daar by julle wereld wil uitkom sommer bietjie oplees werk doen en so meer... I will also publish any adverts or promote your business on there for free..I don't want to take credit for anything and dont want to make money with this at all..I'm doing this because I have a passion for the sport and fell in love with the Namibian coast a long time ago...
Ek soek natuurlik glad nie enige krediet vir die website nie en gee graag erkening aan julle manne en wat julle doen en beteken vir ons wonderlike natuur en sport..ek wil graag net vra om julle toestemming om van julle kennis en fotos wat julle deel hier op die forum te mag copy en te gebruik op my website.
The name of my website is henties info and I own the domain (henties.info) for it . It is active at the moment with some photos and information on that I have used from the forum to give the whole thing a test-run... Pleas visit the website and have a look at it and let me know if there is anything that you guys don't like or stuff that I need to remove... I'm trying to get everyones permission for this...so any feedback will be fantastic!.. to get to the website go to:
www.henties.info
Ek beplan om ook inligting op te sit omtrent verblyf en so aan en wil dus graag julle wereld ook bietjie adverteer hier in Engeland en waar ookal te help waar ek kan om toerisme bietjie te bevroder daar na julle wereld.., wat ek glo is een van die mooiste plekke op ons aarde wat ons moet geniet en bewaar..
Ek hoor graag van julle..Baie dankie aan Tropy aka Brett Harris wat my klaar sy toestemming gegee het om van sy geskrewe en fotos te gebruik..What a legend!
Groete en alles wat mooi is daar vir julle van uit n nat en koue Engeland..
(ek kom darem einde Julie 2012 Henties toe vir 3 weke..hoe lyk die hengel dan..?)
Marco Snyders - henties info