15kg + club...

Unlimited

Sealiner
Hey guys

I see the carpaholics has a 30 lb + club so I thought we might as well have a 15 kg + club for the guys that like fishing for BFC (Yes its actually BIG FARKING CATS) AND because we are South African and not British, we measure in KG and not LB... So post em pics here and if you want, and are not as stingy with the location of the catch like the speciman guys, give us as much detail as you like...

Seeing that my PB is only 14kg... I wont be able to post a pic yet but are looking forward to your posts... Kom aan SKUIMKOP!!
 

Brakkanjan

Senior Member
Gaan die naweek na my secret spot toe, manne hou hierdie plek dop, ek het solank my see-stok en daiwa katrol gaan uithaal asook die mustad big-gun hoeke.

 

;) Hopelik kan ek na die naweek my fody hier post.
 

Skuimkop

Sealiner
Ek het nog nie my ander foto's gekry nie so ek het net die mooi een so ek plaas hom solank. Details: Laer Oranje rivier begin November 2010. Gewig 25.4 kg, lengte 1.63 m en kop se girth 77 cm.
 

Attachments

  • oRANJE RIVIER 2010 IN OKT 31-5 NOV 169.jpg
    oRANJE RIVIER 2010 IN OKT 31-5 NOV 169.jpg
    29.4 KB · Views: 3,378

Brakkanjan

Senior Member
Oi, last minute change of plan, die rivier se water het omtrent 70 mm gestyg en die stroom is heeltemal te sterk.

Gaan dam toe die naweek, ek sit en besluit nog watter oord. Het reeds hoenderharte gekoop asook petmince om saam met Ecovite vleis-voerballe te maak vir naby die kant.

Dis darem maar 'n mooi kat daai Skuimkop aka. Celeb ;)
 

KLAASMAN

New member
Myne. Gevang met my Loomis Trigya 6ft met .030mm lyn en n hoenderboudjie.
 

Attachments

  • 098.JPG
    098.JPG
    25.8 KB · Views: 3,285
Top