Broodjie

davef

New member
:fswimI have used the same brown bread bait for the last 30 years and a good tip is to try it with koo tin mealies. The bigger carp suck the brown bread off and run with the mealie.
 

Tweezer

New member
Baie goeie aas. Ek meng partykeer half gekookte mielie grys by wanneer ek by die water kom voor ek ingooi. Dodelik vir Muddies
 

markusiaan

New member
ek gebruik n halwe bruin brood n pakkie medium kurrie powder en bier hansa of so iets .

eers meng ek die brood en die bier dat dit soos n deegie is .

dan meng ek die kurrie powder by

bry goed en dan is hy gereed om te gebruik .

ek het al gesien dat bier beter as water werk want ons kon nie sien waar die

revier is want dit was nag toe se my oom ek moet sommer bier gebruik dit het tonne beter as water gewerk . want toe dit op was toe maak ek hom aan met water en toe vang ons niks . en met die bier een het ons baie vis gevang . hulle was groot ook gewees

 
 

JakkieLouw

New member
Seun - bly om te sien dat jy my "Old School" resep met almal deel. Heuning werk beter as molasse / Molasse lok kleiner vis. Pa.:wfish
 

dirk77

New member
Ek gebruik gewone bruin brood,meng eers ju geursel en floro met mekaar, ek gebruik Baie floro,meng Dan dit met joy droodjie. Maak die hande Nogal groen so brui dit in n sakkie. Hoop dit help
 

Anthony_Britt

New member
Hi Daar

Dankie vir die goeie post en die "tip"

Sal iemand dalk kan post hoe mens die bruin brood op die hoekie sit?

as n backing?

dankie sal dit wardeer
 

fishy_fishy

Sealiner
Brown Bread - The Original go to bait!

I can testify that the custard and curry powder really works when added to brown bread.

I wonder if there will be a difference/improvement if we used white bread, or a seeded bread? Just a thought.

:f1shy
 

fishy_fishy

Sealiner
Thanks Brakkanjan for an excellent post. I've taken the post and converted it into English so everyone can benefit.



:f1shy
 

Attachments

  • RECIPE FOR BROWN BREAD DOUGH.pdf
    200 KB · Views: 72

Bobbles

New member
there was a brownbread recipe years ago in bankangler/owerhengelaar magazine. does anyone remember it? thanks
 
Top