oos kaap

hsventer

New member
hello almal

weet iemand dalk van damme in die oos kaap waar mens lekekr vis kan vang. die meeste van die inligting wat mens kry op sealine is van of gauteng die van ons hier onder in die oos kaap wil ook graag visvang.::Shelp asb..
 

anglingisgr8

New member
Darlington Dam naby Jansenville (karp, groot babers, kurpers en palings), Wriggleswade Dam naby Stutterheim (groot karp), Bongola naby Queenstown.Kommando Drift  naby Cradock. Daar is nog ander damme maar hierdie is die beste, asook die veiligste. Gariep Dam is ook uitstekend as jy n bietjie verder wil ry.
 
Top