Waste water worx

Vleipadda

Senior Member
Gaan die naweek bietjie by J dam in die waste water worx  vang enige advies oor wat daar werk , ek wil graag specie probeer sowel as konventioneel
 
Ek was baie lanklaas daar so weet nie hoe dit nou werk nie. Ek het laas baie sukses gehaad op tcp en op honey. Gaan jy saterdag of sondag?
 

Skuimkop

Sealiner
Vleipadda vir papgooi is banjo loshande die suksesvolste dip daar vir ons club. Ek self en my penmaats (2) het al 'n hele paar gevang op banjo. Ander geure wat tesun ons die laaste jaar vis gekry het was Pinksweets & Honeycherry. 'n Snaakse aas/dip wat nog al die jare vir my daar gewerk het as die ander dips nie werk nie is 'n Curry/Honey bruinbroodjie. My pb is op dit gevang daar. Dit is omtent letterlik as hulle die dag op niks van die gewone dips/geure wil byt nie dan kom hy goed navore. Ek sê nie begin met hom nie maar ek sê onthou hom as dit moeilik gaan. Ek het ook baie meer sukses met bruinbrood en pap aase so try jou aase bottom baits hou.

As ek so na Allrounder se dips en myne kyk sien ek honey as 'n gemeenskaplike geur, so try hom so skoon of combine hom met iets. Up to you.

Spesie: Na ek baie leë Strawberry dip bottels rondom die dam sien lê het oor 'n redelike tydperk het ek dit begin gebruik en dit lyk my is die geur wat die menere nou laaik. Weereens het hulle gevat op 'n strawberry boilie (bottom bait) en het ook 'n paar verloor op dit (30mm boilie). Ek het agter gekom dat hempseeds en vismeel in jou lokvoer saam met wild birdseeds en kaboems (as freebees) hulle wertlik mal maak. Daar is gewoonlik merkwaardig baie lewe rondom my voer kol maar in verhouding met die lewe rondom my kol sukkel ek om hulle aan die hoek te kry. Om rede dit het ek ook hemp boilies probeer maar nog niks daarop gekry nie maar een keer is te min om dit nou al afteskryf. Kaboems op die haar bring ongelukkig kleiner vis (4 kg) in en nie die wat ek target nie. 
 

Vleipadda

Senior Member
Dankie vir die hulp daar , gaan maar vir die volgende 2 to 3 weke daar vang en sien bly mos net om die draai
 

Skuimkop

Sealiner
Vleipadda hierdie is 'n deel van 'n e-mail wat ek vanoggend ontvang het van 'n ander klub se seketaresse na my mail van die Paarldam voting pole. Klink glad nie sleg nie.

"You would do better to fish at Wastewater. We fished
there last weekend, and 41 fish came out, all over 4kgs. I caught 8
fish, and they weighed 37kgs. One guy caught 15 fish, and they weighed
77kgs. He came 1st, I came 2nd."
 
Top