***Galjoen Fishing Clinic***

Mobi Dick

Sealiner
Baie baie geluk Wikus en Mellissa ek hoop hy of sy gee vir julle nog vreugdevolle jare vorentoe en dat Wikus se visvang geleenthede nou nie te veel ingeperk word nie.
 

Dillon

Sealiner
Congratulations on the newborns Wikus!!! May God bless you and your family and all the best,from me and the Sealine Family!!
 

LieselvN

New member
Baie geluk Wikus!!!!! Hoop die nuwe lid van die gesin sal julle net baie vreugde bring!!

En oor Marthin se raad aan die manne, ek het eenkeer vir iemand wie se vrou ook nie van die hele aankoop van nuwe visgery hou nie, 'n fridge magnet gekoop.

"My grootste vrees is dat na my dood gaan my vrou al my visgery verkoop vir die prys wat ek GESE het ek het betaal"

So onthou as jy doodgaan gaan iemand jou geliefde katrol dalk vir R50 kan koop.

(Die plan wat ons mee opgekom het nadat 'die ou' 'n nuwe stok gekoop het, is om dit te hou in ons garage tot sy verjaarsdag en dit dan vir hom te vat en se dis sy b'day prezzie.)
 

Koper

Senior Member
Al daai swartmossel wat Galjoen ge-eet het, het toe uiteindelik sy ding gedoen!!

Geluk Wikus & Mellissa met die kleinding oppad.
 
Koper wrote:
Al daai swartmossel wat Galjoen ge-eet het, het toe uiteindelik sy ding gedoen!!

Geluk Wikus & Mellissa met die kleinding oppad.


lol.....dankie vir die wense!

Jislaaik, hierdie thread het nou al begin by die clinic daarna so bietjie onderonsies oor die sappies en nou trek ons al by babas.....lol

::slr::::slr::::slr::::slr::

Vir die manne wat hengel die naweek.....

::tight:::tight:::tight:::tight:::tight:

...vir die manne wie se mammas sê hule moet by die huis bly....STERKTE!!!!
 

tcohen

New member
I am a beginner at catching galjoen and have not caught one yet.
I would just like to ask where are the best spots in cape town. Would prefer on bakoven side
 

Jerry2016

New member
I dont specifically target galjoen but have caught a few down at Baileys cottage just past surfers corner in Muizenburg but knowing the specifics will be very enlightening...was using washed up redbait just to see how it will respond surprisingly got a small gallie on my second cast in the white water safely released.
 

Jerry2016

New member
About a 200meter walk from surfers corner just walk along the beach walk and you will clearly see it but we usually park on the mainroad side because finding parking does become a schlep on the beach front itself,nice spot for a variety of edibles but it cant get congested with anglers at times which becomes very unpleasant ((r(e(ling::jdchk
 
Top