SSEC:WC : Pearly Beach

Mangi wrote:
Pragtige Bras! Sal nie omgee om so bulletjie te haak nie.

Ai Wikus, lyk my jy gaan lekker uitmis op die fun!

...ek weet, ek droom al weer van die bulle wat daar rond swem, gee my slapelose nagte!!!!!!!!!

Gaan hulle jag die winter met die Noord-Wes......
 

Attachments

  • Steenbras_De Kelders__.JPG
    Steenbras_De Kelders__.JPG
    28.8 KB · Views: 166

Marthin

Sealiner
ja nee plastics for africa aka fishing united. Ek het ook daar n hele vrag goed gaan haal. bakkies vir soutmossels met n tray in wat die sousies opvang... eintlik vir gesnyde komkommers bedoel maar werk uitstekend.
 

Hannes101

Sealiner
***Galjoen*** wrote:
Mangi wrote:
***Galjoen*** wrote:
craig myburg wrote:
on SE ON FISH so you can have all the bite in the world on wind a few days before on fish and that is :raine:raine:raine:raine fate

four fark steaks, wat staan hier......

:?:?:?:?:?
Yoda reincarnated...:fbash
:hyst::hyst::hyst::hyst::hyst::doh:doh:doh

bwhAhahahahaha:hyst::hyst:

as ek Craig se post lees klink dit of ek een of ander dislesksie het.... ek moet dit tien keer lees voor ek verstaan wat die sê....lol
 

Hannes101

Sealiner
manne een meisie's
eks besig om ontrekking simptome te kry van hengel dink ek gan ***Naatgawanthykanniekomi*** vir bel reelings maak....
 

Mangi

Sealiner
Waar gaan julle die naweek hengel? Ek en Ruan wil miskien vir 'n Bronzie mission gaan êrens in Valsbaai.

Sal seker Macs, Beespens of Palletjies try.
 

Hannes101

Sealiner
Mangi wrote:
Waar gaan julle die naweek hengel? Ek en Ruan wil miskien vir 'n Bronzie mission gaan êrens in Valsbaai.

Sal seker Macs, Beespens of Palletjies try.

Ek praat van vanaand...hehehe

die bronzie plan klink lekker is lus om julle te join. Ons doen dit by macs. Sal daarvan gehou het om 'n vaalhaai te slide. Dalk as dinge goed lyk kry ek een vanaand vir aas.:wfish
 

craig myburg

Senior Member
Mangi wrote:
What would Yoda have to say about our man Craig:

"What he is saying, difficult to read it is."
hey Frodo B OPEN YOUR EYES AND READ IF NOT IWILL GET YOU A PIAR GLSSSSS.
:hyst::beer:hyst::beer:hyst::beer:hyst::beer:hyst::beer
 

Mangi

Sealiner
Hannes101 wrote:
Mangi wrote:
Waar gaan julle die naweek hengel? Ek en Ruan wil miskien vir 'n Bronzie mission gaan êrens in Valsbaai.

Sal seker Macs, Beespens of Palletjies try.

Ek praat van vanaand...hehehe

die bronzie plan klink lekker is lus om julle te join. Ons doen dit by macs. Sal daarvan gehou het om 'n vaalhaai te slide. Dalk as dinge goed lyk kry ek een vanaand vir aas.:wfish

Klink hundreds!  So ver ry ons saam met Ray Hall macs toe, maar sal jou laat weet as die planne moet verander!

Het nou net 'n lekker full body massage en spa treatment vir my vrou gebook vir Saterdag, so ek hengel die heel dag! ::S::S
 

Mangi

Sealiner
craig myburg wrote:
Mangi wrote:
What would Yoda have to say about our man Craig:

"What he is saying, difficult to read it is."
hey Frodo B OPEN YOUR EYES AND READ IF NOT IWILL GET YOU A PIAR GLSSSSS.
:hyst::beer:hyst::beer:hyst::beer:hyst::beer:hyst::beer

Reading is not the problem my friend, I can almost read in binary!  And my bosses writing is like hyroglifics, so I can almost read Egyptian! LOL!

We'll have to find you a Craig-compatible keyboard that will automatically rewrite what you have written in standard Oxford English! :fbashLOL!

Just kidding man.
 

Hannes101

Sealiner
saak is reg sal jou op hoogte hou. Wil graag vir MR hall ontmoet. Dalk tel ons 'n lekker paar bronzies op of dalk 'n raggie met die koue water.... muahahahah
 

Mangi

Sealiner
Dis juis ons idee, raggies vroeg oggend en bronzies later die dag!

Hoop maar hulle speel saam, wil graag my eerste close encounter hê met 'n tandeman!
 
Top