Opsoek na n Shimano Trinidad DC 30

Schabies

New member
Is daar dalk enige Shimano Trinidad DC in puik kondisie te koop?
Indien wel, PM my asseblief met besonderhede.
 

R Gouws

New member
😂😂
Dis baie kak om n nitehawk te gooi op n short butt stok - in elkgeval gebruik ek nou my bio ic finger en kan hom nie afstaan nie.

Sterkte pella, Hoop jy kry jou DC!!!
 
Top