Assassin Bluefish 14ft

Blikkiesvis

Sealiner
Hi Guys!

I would like some advice... Lets say I happened to stumble upon a Assassin Bluefish 14ft... What reel should I pair with it?

I'm thinking something Shimano... But The new Gosa 6000 are too small and the 8/10/14000 are too big. Maybe the old black Sustain 10k or the gold Gosa F 8000? They weren't as big as the new 10 000 size Shimmys. They really should get a "7000" size reel. The size difference between a 6000 & a 8000 Shimano is too big!

I even thought the new Stradic SW 8/10K might work but then I discovered that its exactly the same reel (and therefor too big) apart from the name and a few cosmetic changes. This in itself boggles the mind... The Saragosa is a far superior reel/brand compared to the Stradic, especially when it comes to the bigger reels. So why, o why will you copy the Gosa, slap a Stradic name on and price it higher than the Gosa? Why will anyone want to buy a more expensive Saragosa SW called a Stradic SW?

The Socorro and Ultegra 10 000 might have worked, they are actually smaller than the regular 10K Shimmys (more like the black Sustain and gold Gosa) but the fact that they do not have screw in handles is an immediate disqualification for me.

A BG5000 could work but then the blue rod will clash terribly with the Balck & Gold Daiwa causing my OCD to have a hissy fit. The Saltist 5000 will work perfectly... but at the current price, I just can't justify it. I don't care what you say, the Saltist will never be in the same class as the Gosa, yet they cost the same?
A Big Boss 6000 would actually look nice but Im not completely sold on them yet. Having learned a couple of "cheap buy" lessons of the years.

So now what? Any suggestions any inputs?

Keep well Sealiners and tigh lines

Blik
 
Attachments

  • 203-Main-scaled.jpg
    203-Main-scaled.jpg
    38.9 KB · Views: 412

DD

Senior Member
I think you are over-analysing the size comparison a bit too much. :)

That rod will pair so perfectly with an 8k Gosa is my opinion. I have the Beachmaster Zero and the balance is perfection when paired with a Gosa 10k.
 
Tackle-holic

Sealiner
8/10k Saragosas are too big how?
4500 Saltist weighs 630g takes 340y of 40lb J braid
8000 Saragosa weights 675g takes 340y of 40lb PowerPro

5000 Saltist weighs 650g takes 360y of 50lb J braid
10000 Saragosa weights 690g takes 360y of 50lb PowerPro

I'd use lighter braid personally, but they are designed to do the same job

Pretty much interchangeable...

I was doing some casting coaching over the weekend with two guys who each had a 14' Horizon Zero MH (3-5oz) paired with Saragosa 8000. Very nice match-up, I cannot see how the 3-4oz rated 14' Bluefish would feel odd with the same reel

I'd go Gosa for the sealed construction that the Saltist lacks
 
Ets05

Member
I have a 14ft bluefish and fish it with a 6000 big boss or a 10k gosa depending on the terrain, both reels pair perfectly with the rod
 
Lofty

Senior Member
I love my Bluefish 14" special and for me a smallish bait and a 5 ounce sinker is the sweet spot although its rated 3-4 ounces, mine is paired with a cheap LETHAL 60 which is on its third drag knob.Ok I see yours is the Zero
 
Blikkiesvis

Sealiner
Thanks for the comments and PM's guys, always appreciated!

@DD, ja ja I tend to do that some times! I feel as if the Gosa 10K size will better suit a Beachmaster Medium though. A friend of mine fish his Beachmaster Light with a Gosa 6000 and I have to admit that its quite a nice combo.

@Tackle-holic although the Gosas might only outweigh the Saltists by a packet of potato chips they certainly feel heavier to me. Maybe its just because they look bigger.

A very nice reel might be the older Twin Power 10K but I'll have to work the street corner for a year to buy one of those... Maybe a gold Gosa 8K if I can find one in great condition?
 
Arrie87

Member
Have you managed to find a reel for your rod yet? Keen on hearing what you decided on and how it worked out
 
Fly-aholic

New member
Blikkies my vriend, en daar gaan jy alweer. Koop nog kit, weet jou vrou hiervan? :cool::fbash

Ek pair my 14ft met spheros 8000, 30 pond braid en voel baie goed gebalanseerd. Ek hengel nie rod holder nie, altyd stok in hand.
So 'n Gosa 8000 sal baie goed werk. Koop die 10'000 en jy het 'n katrol wat ook 8000 spool kan neem.
 
Fly-aholic wrote:
Dr halibut hoffman wrote:
I think an x-master pro 30 would be perfect, or a trini 20 if you want to splash out..:hyst::hyst:

Jy kan darem maar stir.

:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash

:dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban::dban:

Julle sal my nie glo nie: Ek het toe uit nuuskierigheid ook vir my 'n :? koffiemeul gekoop met 'n bypassende stok.

Ai, en was dit nou vir jou 'n teleurstelling. Ek het hoë verwagtinge gehad hoe die ""NUWE TEGNOLOGIE"" sal opmaak vir my kwynende kragte :shock:. Nou ja, soos ons almal weet, maak 'n nuwe golfstok nie 'n beter speler nie.

En dit is so!!

Omdat ek nie aanvanklik met my gesukkel met maanskyn "papgooiertegnologie" wou uitmis op geleenthede nie het ek later net die "papgooiertegnologie" saamgeneem water toe.....

Nou moet ek sê: Ek gooi nou nie meer so gereeld so vêr regs nie, maar dit gebeur nog.

Wat die goeie, reguit gooie betref dink ek dit gaan bo verwagting goed.

Aangesien ek baie getwyfel het oor die uitgawe het ek ek my motivering, nogal goed bewoord, met my vrou ook gedeel.

Toe ek nou die aand na die vyfde 11 uur dag in 'n ry tuiskom, nadat ek voor die tyd bekendgemaak het dat ek heel dag gaan koffie maal, en my vrou vra hoe dit gegaan het, moes ek weer nedrig bely dat die sak weer leeg is. Oor die katrol en stok: toe ek sê ek dink ek kan dalk nou al so ver gegooi soos met die multiplier(120 M), maar dat ek een dag maar albei op die strand moet gaan gooi om te vergelyk watter een gooi die vêrste, sê sy ek moet dit maar asb los. Netnou gooi die koffiemeul nie so vêr nie dan gaan ek baie teleurgesteld wees.

Nou ja, ek het dit nog nie gedoen om die veskillende opsies te vergelyk nie, maar ek gaan dit defenetief binne die volgende 4 weke doen.

Ek verwag nie dat daar eintlik 'n verskil sal wees nie, maar dit sal vir my goed wees om te weet of daar 'n verskil is in gooiafstand.

In retrospek: Ek het vir myself gesê dat die belangrikste is om die regte stok en gooigewig te kies, en dat die katrol se bydrae tot afstand waarskynlik ondergeskik is aangesien die verskil in afstend sal kom hoe lyn afstroop word vanaf die multiplier(met weerstand) versus vanaf die koffiemeul(sonder weerstand).

Ek het toe dubbeld soveel betaal vir die stok, as vir die katrol.

Ek voel nou baie meer gemaklik en gooi seker 80% van die kere beter as 90% van die afstand(op die oog beoordeel).

Ek geniet veral die direktheid van die braid. Al gooi ek nie verder nie, hou die braid se voordele genoeg joy in vir my.

Ek sukkel nogals om aan die dun stok gewoond te raak, Ou vingers is dik stokke(verstaan trulle ;))gewoond.

My ander vrees was dat die maan my ook sou laat moodswings kry. Dit het nog glad nie gebeur nie.

:breakd::breakd::breakd::breakd:
 
Fly-aholic

New member
Pieter Immelman wrote:

Hello Pieter,
Ek het hheltemal oorgegaan van multiplier na grinder. Dit was nie vir my so moeilik nie want ek hengel grinder wanneer ek estuaries kunsaas hengel.
wat ek wel gevind het was die volgende:
1. Ek het probeer om my multiplier stokke na grinder stokke te 'convert'. Dit her nie baie goed gewerk nie, as gevolg van die braid. Die akise van 'n grinder stok is maar anders vir braid. Baie manne het al probeer om te sien dat jy verkoop die stokke an koop 'n dedicated grinder stok.
2. Ek kry toe vir my 'n 24T 2-stuk stok vir edibles, werk baie lekker en sag. Jy weet dat 24T maar 'n lekker gooi stok is. Met 30 pond braid, 4 ons sinker en 80 pond leader kan ek my vinger gebruik, nie 'n boinic finger outjie nie.
3. Ek koop toe vir my 'n 15ft grinder stok, 2-5 ons. Dit is toe dat ek besef die vinger kan nie meer by hou nie. Om die stok te laai met 'n 5 ons en aas, is die stress so baie op jou vinger dat die vinger die lyn te vroeg laat gaan. Ek probeer toe 'n hand skoen (Assasin), maar die vinger kan net nie by bly nie. Waar ek gewoont was aan my duim op die spoel en die spoel neem al die druk met multiplier, neem jou wys vinger nou die druk.
Ek sit toe maar 'n boinic finger op die stok. Ek kan nou die stok reg laai en behaal baie goeie afstande, baie verder as met multiplier en dieselfde breek sterkte lyn, net omrede die braid dunner is.
As jy voel die vinger neem te veel druk en jy gooi na regs (regter hand gooier), sit die boinic finger op en jy sal die vrymoedigheid he om te konsentreer op jou aksie en nie bekommerd wees oor jou wys vinger nie.
 
Blikkiesvis

Sealiner
Yes yes!

Ek sal nooit weer terug gaan multiplier toe nie... Ek het nog nie 1 kraaines gegooi van dag ek "koffie maal" nie!

Die Blue Fish pair baie goed met die Sustain FG 10000 en ook met my BG 5000. Ek sal maar aan die goud en swart en blou gewoond moet raak.

Die Gosa 10K is in my opinie te "groot" vir die stok
 
:hyst::hyst::hyst::dban::dban::dban:

You know I'm just stirring the pot..LOL. 100% Pieter it comes down to personal preference..I started on the grinders..and after decades went to the real reels..Struggled at first but my what a difference a single tiny little magnet can make to the whole multi experience?! As well as a mate giving me a proper technique lesson.
 
Arrie87

Member
Blikkiesvis wrote:
Pierre, my vrou weet van alles! EN sy is mal oor haar nuwe stok... EK ook!

Gelukkig vang my vrou ook vis, so ekt ook al herhaaldelik daai verskoning gebruik: "Liefie, aangesien ek 'n nuwe setup gekry het, het ek vir jou 'n perfekte 10' setup gekry!", en dan word "haar" speelgoed elke liewe keer gebruik as ek gan scratch! Ek is mal oor haar stok en katrol!

;););););)
 
Top