Katrol vir 10ft wiska rod

vaalriverhunter

New member
Dag se almal het vir my die nuwe groen wiska 10ft stok gekoop en wil weet wat se katrol on te koop vir die stok. Ek gaan hom vir die vaalrivier gebruik .
 

toli

Senior Member
het 2 van daai wiska stokke.

Fish hulle met Shimano alivio 10000 fa. vat genoeg lyn wat vir baber werk en hulle kan pakslae vat, prys is ook nie te sleg nie.
 
Het self nie een nie, maar Okuma se nuwe Tomcat spinning reels is spesifiek vir groot snorre ontwerp.

Baie goeie specs vir die prys.

http://www.ganis.co.za/pi32267/ci2/fishing-reels/all-fishing-reels/conventional-spinning-reels/okuma-tomcat.html

https://www.okumafishing.com/en/product/Tomcat-Spinning-Reel/Tomcat-Spinning-Reel.html
 

deisel

Sealiner
That rod is complete over kill in my opion. But the diawa bg series are a popular match for them. Id you want to go multiplier. Penn fathom ii or the penn war fare 15lw
 
Top