| ||||||
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Freshwater Venues/Location > Christiana Hengel |
Moderated by: Ryan, Emperor |
|
Christiana Hengel | Rate Topic |
Author | Post |
---|
Posted: Tue Jul 16th, 2019 03:31 pm |
|
1st Post |
obelix112za Member
![]() |
Ek is van Bloemfontein, is op soek na Apies Deel Hengel in Christiana se nommer... was op 3 verskillende bladsye, 3 nommers gebel en ge-Google maar kry hulle nerens in die hande nie... is op soek na n hengel plekkie v vlg week met n Chalet so naby aan die water as moontlik enige plek in of rondom Christiana. Heinrich 081 409 8265. Dankie
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Mon Jul 22nd, 2019 12:59 pm |
|
2nd Post |
Wernerbloem Member ![]()
![]() |
Jy toe reggekom met Apiesdeel, ek het jare terug ook daar gehengel nie geweet die plek bestaan nog nie. As jy weer n trippie doen die is n baie nice opsie (buite bloemhof aasn Vrystaat kan) net vroeg boek plekke baie gewild: http://dundeefishingresort.co.za/
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 05:00 pm | |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Freshwater Venues/Location > Christiana Hengel | Top |
![]() |