MOOI GROOT MODDERVISSE

buchi

New member
Hi daar almal ek hoop dit gaan goed ?  Kan die manne wat al mooi groot muddies gevang het bietjie foto's oplaai.  Dit kan nou enige soort moddervis wees wat natuurlik hier by ons voorkom d.w.s. die rooineus of rooiskub moddervis of dan nou die Vaal- en Oranjerivier moddervis en selfs die ander soorte.  Sal interessant wees om bietjie daarna te loer.
Dankie
Stywe lyne
:cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool:
 

HennieB

Sealiner
Ek het hierdie dikke gevang by Vosrite, dink dit was Desember 2017. Ongelukkig nie geweeg nie.
 

Attachments

  • IMG-20171201-WA0003.jpg
    IMG-20171201-WA0003.jpg
    40.8 KB · Views: 171

HennieB

Sealiner
Hierdie lyk soos 'n tipe moddervis, blykbaar in die Congo gevang.
 

Attachments

  • 53458952_2179765828777041_5173633157114626048_o.jpg
    53458952_2179765828777041_5173633157114626048_o.jpg
    36.5 KB · Views: 171

buchi

New member
Thanks Hennie B hulle is pragtig, daai een wat jy by Vosrite gevang het is 'n stewige meneer.  Sjoe daardie 2 de een is baaaaaaie groot ek wonder wat weeg hy, ek is nie seker watse tipe moddervis daardie is nie ek sal graag wil hoor as iemand weet asb.  Ek het gelees die Rooiskub-moddervis wat vanaf die laer-Zambezi tot hier by ons voorkom kan tot 7 kg word en baklei pond vir pond amper meer as 'n Tiervis, bly maar lekker pret om muddies te vang.  Thanks vir die foto's.

:):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):):)
 

LeonK

New member
Grootste muddie wat ek nog gesien of gevang het.

Jare terug gevang in die Vaalrivier onder Barrage en is oor die 2kg geskat.
 

Attachments

  • PIC_0065 (Small).JPG
    PIC_0065 (Small).JPG
    55.1 KB · Views: 126

buchi

New member
Dankie LeonK beslis 'n baie mooi muddie wat jy daar het en lekker vet dankie dat jy die foto met ons gedeel het waardeer dit.  Hy is beslis oor die 2 kilogram.  Waar is die manne met daai 3 kilo plus muddies ?
:cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool::cool:
 

buchi

New member
Sjoe dit is 'n bielie van 'n muddy weet jy dalk wat hy geweeg het ?  Dankie vir die foto Fishpaste.
 
Top