VERBLYF IN JONGENSFONTEIN

SEA SEACHER

New member
Goeie dag,

Kan iemand asb help met kontak besonderhede van verblyf plekke in Jongensfontein vir 2 - 7 Oktober 2017.

Ons is so 3 - 4 manne vir bietjie weg breek en visvang.

Baie dankie
 
Top