Open Category !

Skurf

Senior Member
Daasrshy nou.

Laat die nuwe seisoen begin!

Fish caught to qualify for the 2017/2018 open category.

To qualify, we need a clear pic on a measuring mat to see length, info must include: date caught, specie, length and released or not.

Laat hy rol.....
 
Skurf

Senior Member
Ek skop sommer af:

14 Julie 2017
Kolstert
39cm
not released
 
Attachments

  • 14 Julie Kolstert 39cm.msg.jpg
    14 Julie Kolstert 39cm.msg.jpg
    38 KB · Views: 454

Skurf

Senior Member
14 Julie
Kolstert
40cm
Not released
 
Attachments

  • 14 Julie Kolstert 40cm.msg.jpg
    14 Julie Kolstert 40cm.msg.jpg
    34.4 KB · Views: 452

mongie

Senior Member
Ek sien julle vat die vis se bo punt van sy stert vir sy lengte en nie die in die middel van die stert nie.
 
Skurf

Senior Member
mongie wrote:
Ek sien julle vat die vis se bo punt van sy stert vir sy lengte en nie die in die middel van die stert nie.

Naand Mongie, dis reg, ons meet vis volgens DAFF regulasies, en nie soos RASSPL wat vurklengte in gewig omskakel nie.

Gaan vir ons slegs oor vis wat volgens regulasie lengte en bag limits gehengel word.

Hoop dit maak sin
 
Skurf

Senior Member
Skurf wrote:

Dws, ons puntestelsel is gebaseer op maksimum lengte van vis, groter/langer as minimum DAFF regulasies.
 
Top