SEALINE - South African Angling and Boating Community Home 
Home Recent Search search Menu menu Not logged in - Login | Register


 Moderated by: Ryan, Emperor
New Topic Reply Printer Friendly
Plaas Damme - Nelspruit  Rate Topic 
 
AuthorPost
 Posted: Thu Jun 15th, 2017 12:03 am
  PM Quote Reply
1st Post
jacovdwest
Member


Joined: Mon Oct 19th, 2009
Location: Nelspruit, South Africa
Posts: 20
Equipment: 2x Okhuma Baitrunners , with 2x Sensation 12ft Graphites
Best Catch: 10kg Common carp
Favorite Fishing Spot: Rietspruit dam
Boat: No Boat
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Goeie dag almal

Ek wil weet of daar enige lekker plaas damme om Nelspruit is wat mens nog lekker kan visvang, en is mense nog gewillig om vreemde mense op hul plaas toe te laat.

Lekker dag verder

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 15th, 2017 10:01 am
  PM Quote Reply
2nd Post
Fishpaste
Sealiner


Joined: Mon Oct 1st, 2012
Location: Madrid, Spain
Posts: 1737
Equipment: Shim.Tribal Long-range, Ultegra 14000 XSC, DC Ovals
Best Catch: Carp, Cats, Bass, Kurper
Favorite Fishing Spot: Vaalriver
Boat: Not any more
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
Daar is nog baie plaasdamme in en om Nelspruit maar om by hulle in te kom is n ander storie...did mos hoe dit gaan vandag...altyd iemand wat dinge opneuk vir die ander! Sterkte met die search!

Back To Top PM Quote Reply

 Posted: Thu Jun 15th, 2017 11:20 am
  PM Quote Reply
3rd Post
toli
Senior Member


Joined: Mon Sep 19th, 2011
Location: Centurion, South Africa
Posts: 402
Equipment: noodling
Best Catch: 14.5kg mirror 13kg common 2.06kg Bass
Favorite Fishing Spot: private dams
Boat: yes please
Club: 
Status: 
Offline
Mana: 
plaas dame is n gevoelige saak,

veral as jy al n plek of 2 verloor het soos ek agv ander mense wat net oor hul self omgee.

een van my gunstelinge plek kan ek nie meer fish nie want een of ander vuil Fkkkrr kon net nie moeite doen om sy vuil goed terug saam huis toe te vat nie, agv dit het die boer 2 beeste verloor, boer het beeste oopgesny om te kyk wat aangaan, en raai wat, vislyn,battery van alarmpies en alles visvang related. so in daai geval,,, sit geen hengelaar n voet op of naby aan sy plaas weer nie.

die plekkies wat ek oor het, pas ek beter op as enige besitting wat ek het,en deel die met niemand nie.

Want om nuwe plaas dame te kry wat die boer jou toelaat is nie maklik nie.

So sterkte en as jy iewers regkom, pas dit op

Back To Top PM Quote Reply  

 Posted: Thu Jun 15th, 2017 03:44 pm
  PM Quote Reply
4th Post
Cobia333
Member


Joined: Tue Nov 15th, 2016
Location: Gauteng, South Africa
Posts: 177
Equipment: Daiwa reels, Poseidon, Sensation and Elbe Rods
Best Catch: Focus on the edibles!
Favorite Fishing Spot: Kzn, North and South Coast
Boat: Sadly not!
Club: Ex Rock n Surf Kzn
Status: 
Offline
Mana: 
Dis n absolute feit. Daar is altyd hier en daar varke wat nie n dam omgee vir ander mense nie en wat geen respek het het nie Dit is mense van ale vlakke en ouderdomme.

Hoekom is dit altyd nodig om n chicken parade te doen voordat jy kan gemaklik raak op jou plek.

Dit is maar die selfde by die see. Spot fines is die Antwoord.

Die boer met die beeste problem???? Ek wonder of hy details van die mense afgeneem hey nie?? Ek sou hulle n mooi invoice gestuur!!!

Did maar die lewe en dit gaan nie we gaan nie.

Toe ek in my jong dae vir die Durban se voorstrand en Piere?, seehengel regte met die Stadsraad genegotiate het, het ek met die selde twak gesit. Ek het die Spot fine ding probeer wat nogsteeds n bylaw is wat nie meer uitgeoegen is nie. Ek was gese dis te rasisties self's op die Antwoord dat dit all vlakke is wat vuil maak.

Dit gaan nie we gaan nie as daar iemand met die spanners sit en altyd die varke protect nie.

Jammer maar ek raak altyd so die ......In! as dit by vuilis kom
Dis n skande!!

Mooi dag verder almal.

Nie sleg vir n ou rooinek nie.
::tight:

Back To Top PM Quote Reply


Current time is 05:13 pm  
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Freshwater Venues/Location > Plaas Damme - Nelspruit Top