Krugersdrift

obelix112za

New member
Hi Almal,
Ons wil die naweek Krugersdrift toe gaan, wil net hoor hoe vang n mens daar deesdae, ek hoor daar kom nogals mooi karp uit.

Was jare laas daar, gaan gewoonlik Erfenis toe.

Dankie by voorbaat!
 
Top