| ||||||
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Freshwater Venues/Location > Buffelspoortdam RAAD |
Moderated by: Ryan, Emperor |
|
Buffelspoortdam RAAD | Rate Topic |
Author | Post |
---|
Posted: Thu Oct 6th, 2016 11:53 pm |
|
1st Post |
buchi Member ![]()
![]() |
Goeiedag almal ek hoop dit gaan goed ? Ek is opsoek na 'n bietjie advies groot asb. Ek en my vriend beplan om 'n bietjie Buffelspoortdam toe te gaan nou binnekort, maar ek was nog nooit daar nie. Ek het al gehoor dat die mense baie groot karp daar vang en dat Buffelspoortdam van die skoonste water in Noord-Wes het en dit is omtrent al wat ek van die dam af weet. Wat is die verskillende visspesiesies wat 'n persoon daar sal aantref en enige raad rakende aas, diepte, area ens is baie welkom. Baie dankie ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]()
|
|||||||||||||||||||||
|
Posted: Tue Mar 27th, 2018 03:10 pm |
|
2nd Post |
JagterNW1976 Member ![]()
![]() |
Ek raai julle was toe daar ? Is 'n pragtige dam. Roei elke week daar.
|
|||||||||||||||||||||
|
Current time is 10:30 pm | |
SEALINE - South African Angling and Boating Community > Freshwater Angling > Freshwater Venues/Location > Buffelspoortdam RAAD | Top |
![]() |