goeie dun lyn

TimJan

Sealiner
SPARRABOS wrote:
TimJan wrote:
van die lyn hier bo het ek al die Big Game gefish maar vind daar is baie stretch in die lyn jy kan dit self voel as jy cast hoe rek die lyn.

Die double X is regtig die beste volgens my en vir een of ander rede is die Green die sterkste? Enigste probleem is jy kan nie jou lyn sien nie maar dit beteken die vis ook nie.

Ek gebruik die green van 7 lb vir karp vang tot 24 lb vir baber en het nog nooit n probleem gehad nie. En die baber word om boom stompe getrek.
wat se knope vind jy is die beste vir jou dunner lyne
My hoeke is altyd gesnel en die res gebruik ek gewone clinch knot.
Hulle werk die beste.
 
Top