Kurpers by Buffelspoortdam

buchi

New member
Hallo almal ek hoop dit gaan goed ? Kan iemand dalk asb vir my sê of daar mooi kurpers by Buffelspoortdam is.  Ek was nog nooit daar gewees nie, en sal net graag wil hoor.

Lekker dag
_seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1__seal1_
 

Jafta1

Senior Member
Het Saterdag bass daar gaan vang en die oewer is vol klein kurpers. Het self so 4 maande terug 'n 2kg plus kurper daar gevang op junior fluke! Gedog dit is record bass. Die inloop bied goeie hengel plek vir kurpers maar dink ek jy sal voerplek moet maak om hulle te lok. Beste sal wees om van boot te hengel want die oewer is baie besig en daar is baie bote in die area waar ouens vir karp hengel.
 
Top