View single post by Jafta1
 Posted: Mon Mar 20th, 2017 04:57 pm
PM Quote Reply Full Topic
Jafta1



Joined: Mon May 4th, 2009
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 229
Status: 
Offline
Mana: 
Het Saterdag bass daar gaan vang en die oewer is vol klein kurpers. Het self so 4 maande terug 'n 2kg plus kurper daar gevang op junior fluke! Gedog dit is record bass. Die inloop bied goeie hengel plek vir kurpers maar dink ek jy sal voerplek moet maak om hulle te lok. Beste sal wees om van boot te hengel want die oewer is baie besig en daar is baie bote in die area waar ouens vir karp hengel.