Search results

  1. B

    Hi All,   I am a freshwater papgooier that

    Hi All,   I am a freshwater papgooier that is visiting the South Coast in Dec. Now I fished the sea before, but when I was a youngster, So rigs, bait and so on where made for me. I need a little( or simple ) advise on how to go about this. I dont want to catch a shark or a huge fish or...
  2. B

    FOR SALE!!!

    Hi, I have a GCM 10 SD Profesional Bosch metre saw that I want to sell. I got it as a gift and have no use for it. Plus little bit short this month due to fishing..... It is still in the box, never opened before. Retail price - R7800 Selling price R6000 or nearest cash offer.   PM me...
  3. B

    Blaaupan

    Hi julle,   Het gister weer bietjie gaan vis in my agter plaas.
  4. B

    Blaaupan Sondag

    Like father like son!!! hahaha Hulle het dit baie geniet! 09:00 tot 13:00 4 Vis
  5. B

    CHECK THIS OUT!!!!

    http://www.youtube.com/watch?v=kKrbJqnu5z4&feature=related  
  6. B

    Favourite Winter venue

    Lets list our favourite winter venues. Koppiesdam( although there is a grass problem these days.) Aqua Via
  7. B

    Sprite Major 1986 6 Bed Caravan for sale

    Hi julle, Ek het n Sprite Major karevaan wat ek dringend wil verkoop!! R25000 of die naaste kontant offer!! Sluit volle tent in en in baie goeie kondisie! Kontak my op 0748859179 of pm my vir verdere inligting. Bruggie
  8. B

    Aqua Via

    Hi Julle, het Sondag oggend vroeg deur gery tot maandag oggend. Ons het oor die algemeen gesukkel om die vis te kry. Al die vis was op Skoon Koo pitte en Plakker/ Kap-Kap op die bom gevang.   Hier volg fotos
  9. B

    Rust In Orbi

    Hallo julle, Ek, my broer en my pa het vanoggend gou by die R50 dam gaan sit voor ek nagskof moes werk. So ons moes 13:00 all ry intyd vir my om klaar te maak vir werk. Ons het al drie vis gekry in die tydjie wat ons daar was.My broer het 4 gekry op SWD met Tjop-Tjop. Ek het 2 gekry en 1...
  10. B

    Koppies

    Ons was Die naweek wat verby was by Koppiesdam gewees. Een ding wat ek moet sê is dat ons lekker weer gehad het teen wat Koppies gewoonlik te offer het!!Die van julle wat koppies se winde ken sal weet wat ek van praat. Ons het heelwat mooi karpe gekry met jou babers wat so nou en dan uitval en...
  11. B

    Platties

    Hallo julle,   Was baie verveeld vanoggend en besluit toe om kurpers by so klein dammetjie hier by ons te vang. Tot my verbasing vang ons net platties!!! En reuse goed!!! Sien die foto, die plakkie is n size 10!
  12. B

    Manne, Gee bietjie julle mening oor watse datum

    Manne, Gee bietjie julle mening oor watse datums julle die beste sal pas vir die volgende social.   Onthou dit moet voor die winter wees! As ons eers op n datum kan af kom dan kan ons kyk na n venue.
  13. B

    Photo Comp

    Hallo All + ADMIN,   I see that the sea guys have a photo comp each month. Is it not possible for us to do something like that. See if we can get someone to sponsor us a few prizes or something and have a photo comp??   Does not have to be every month, but maybe start something like this...
  14. B

    Lyk my al ons vriende verdwyn een vir een!! &nb

    Lyk my al ons vriende verdwyn een vir een!!   Waar is manne soos Wykie...Brak.....Gerhard10...Timjan......Carp1.......Grootseun, kan nou nie aan almal dink nie. Maar almal kan nie besig wees by die werk nie!!!!  
  15. B

    Hallo

    Dinge het uit eindelik so bietjie bedaar hier by die werk! So nou vang ek weer bietjie op hier op Sealine. Maar daar is nie veel om op te vang nie. Waneer reel ons nou die dag Social sodat ons bietjie kan braai en kuier???
  16. B

    Aqua Via

    Hi Julle, vir een of ander rede kry ek nie Aqua se nommer nie. Kan julle help asb?
  17. B

    Frankfort

    Hallo julle,   Gee asb vir my n paar visvang plekker in Frankfort.
  18. B

    Blaauwpan Dam

    Hi julle,   Was Sondag by Blaauwpan vir die dag en het iets baie snaaks opgelet.Ek het nog nooit n baber daar gevang nie, alhoewel ek al sien uitkom het. Ek vang nou al n hele rukkie daar en vang nog net karp. Sondag was heel anders, ons het net babers gevang, maak nie saak wat ons as aas op...
  19. B

    Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste socia

    Ek bewe nog steeds as ek dink aan die laaste social by Aqua Via, dit was vrek koud. So koud dat die manne nie regtig ge social het nie. Ek voel n somer social sal wel afgaan en dink ons moet bietjie begin gesêls oor n social iewers na die Wereldbeker rugby - Einde Oktober-Nov iewers! Gee...
  20. B

    My toppie het Sondag vir die dag Blaaupan toe gega

    My toppie het Sondag vir die dag Blaaupan toe gegaan en die pragtige vis gevang op SWD met n Vaaldam bruinbrood backing en Vatikaki op die bol.
Top