Recent content by Weimarp

  1. W

    Probleme met visstokke

    Goeie middag Ek het dringend hulp of raad nodig.vvbafvv Ek het 13 voet Sensation Velocity's. Die probleem wat ek ondervind is dat die tips baie moeilik in die butt gedeelte inskuif en dan ook baie moeilik uittrek. Ek is bekommerd dat ek die stokke sal seermaak as ek so aanhou sukkel.:? Is...
  2. W

    Middag mense. Kan enige iemand my help met inli

    Middag mense. Kan enige iemand my help met inligting oor Boschkop Oord op die Vaaldam. Is dit veilig om daar te hengel in die nag? ^^.. Watse asies en dips werk lekker daar? :wfish Enige spesifieke spots waar mens kan sit? Wil volgende week vir 'n paar dae daar gaan hengel. Enige hulp sal...
  3. W

    Goeie dag, Ek beplan 'n sessie Meerhof toe, maa

    Goeie dag, Ek beplan 'n sessie Meerhof toe, maar ek sukkel om die plek in die hande te kry. Kan iemand my dalk help met 'n kontak nommer? ^^.. Enige spesifieke aas en algemene raad sal ook baie waardeer word. Dankie!
  4. W

    Meerhof Hengel - Harties

  5. W

  6. W

  7. W

  8. W

    Bon Accord

    Good afternoon I need some help. I am planning to go fishing at Bon Accord Dam in about 3 week's time. :wfish Is it at all a good dam to go fishing or should it rather be avoided. I've done a search here on Sealine & couldn't really find any good reports of this dam. vvbafvv I don't want to...
  9. W

    Roodeplaat dam

    I am fairly new to fishing:fishn & new to the Sealine Forum as well. We are going to Roodeplaat Dam (my second fishing trip), Hengelaarsvriend, next weekend & wondered if there is any info & tips available for this dam. ^^.. What dips & baits work well in the dam? What will help me catch a...
Top